Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Johannesburg, 1997" deur FERDI GREYLING
"Johannesburg, 1997" deur FERDI GREYLING [boodskap #8441] Sa, 08 Februarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
JOHANNESBURG,1997
Ferdi Greyling

Honderd jaar gelede
skiet Bezuidenhout
die laaste leeu in Johannesburg.

In die koppies
waar die sterrewag nou staan
het hy bruin en fel
op die grond geval en doodgebloei.

Snags hoor 'n mens die stad
en oggende vroeg
soos iets wat in die verte grom.

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Di Afrikaanse Taal (gedig)
Volgende onderwerp: "G'n Gedig " van NEELS JACKSON
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:55:37 MGT 2024